Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutpoort

Kampeer/karavaan
Staanplek 1
Vanaf
Vanaf R490
per eenheid
Beskrywing

Staanplek 1 het 'n pragtige uitsig op die Karoo-heuwels. Daar is privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n opwasarea buite en 'n groot afdak. Die plonspoel is naby die ablusiegeriewe en daarom ideaal vir kampeerders met kinders.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Staanplek 2
Vanaf
Vanaf R490
per eenheid
Beskrywing

Staanplek 2 is hoog tussen die heuwels geleë. Die plonspoel bied 'n uitsig oor die pragtige Karoo-vlaktes. Die ablusiegeriewe het 'n toilet, stort, wasbak en 'n wasbak buite. Daar is ook 'n groot afdak vir wanneer die son warm skyn.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Let daarop dat 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ee6d5b995ace4164f25dbf756562536efe9615b04278e173cf1564208202a73c3e39cd69303125be41cc80a06380446a91f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 R63 Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.345373586405 22.300434546693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem