Southfield Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R56, Southfield Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Southfield Cottage is op 'n Karoo-plaas geleë sowat 50 km vanaf Middelburg, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, wild, voetslaanpaaie en natuurreservate. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir diegene wat die gejaagde stadslewe wil ontsnap.
Die kotuis gebruik sonkrag, bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind en 'n stapelbed vir kinders. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, sowel as 'n kombuisie, 'n eetarea en braaiarea.
Selfsorg-geriewe en WiFi is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook die aktiwiteite op die perseel, soos voëlkyk en fietsry, geniet.
Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry, wildritte, swem, fietsry en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by Southfield Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Langs die R56, Southfield Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Southfield Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R56, Southfield Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom