Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Point Self Guest Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Desember bespreekings geen deposito terug betaal op kansellasies.
Geen troeteldiere word toegelaat nie en rook in die eenhede is verbode..
Besoekers wat nie betaal het nie, word nie op die perseel toegelaat nie. maw geen dag besoekers.
Geen draagbare braaigeriewe word toegelaat nie. Braai asb. in die area wat aangewys word vir jou eenheid.
Geen kinders onder 12 jaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 190, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA433e5e16cb0af53ce6825d386d2f5daaadb3928199ad55d3e2d340ab69a2cfa432262d0153649eaac6b050433ce8906f6583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 190 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.826345666103 20.011446475983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem