Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Coast Suburban Escape

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.2/5

Lindelwa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir South Coast Suburban Escape
Netheid
1.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Linanda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Linanda B
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend.

Die verblyf is glad nie soos op fotos. Ons kon glad nie swem of die borrelbad gebruik nie, aangesien dit groen en vuil was. Die erf was vuil en vol bourommel, en is geensins veilig vir kinders nie. Daar is hoë trappies sonder relings. Daar is ook geen gras waar die kinders kon speel nie, en a.g.v. die hoë trappies reg rondom die huis moes ons hulle binne hou. Die stort by die bad is baie laag en jy moet letterlik op jou knieë staan in die bad om te stort. Die braaiplek wat hulle voorsien het, het hulle sommer net met 'n ou besem en tuinslang gewas. Die rooster was vieslik vuil en aangepak. Daar is ook geen braaitang of selfs koeldrankglase nie, en ek moes gaan glase koop. Die mense het ons wel vriendelik verwelkom, maar vir daardie geld kon ek beslis beter verblyf gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Coast Suburban Escape se terugvoer

Hi Linanda,

I sincerely apologise that you weren't happy with your stay.

Our pool had a leak and was being repaired just before your stay. I did inform you of this before your arrival and we did try to get the pool sorted during your stay but unfortunately were not able to in time.

I'm not sure what you mean by the accommodation is not like the photos.

The complaint about the shower in the bath, lack of glasses, braai stand and braai utensils has been noted and will be remedied immediately.

As a new listing, feedback like this is very much appreciated and can help us improve.

Again, I am so sorry that you were unsatisfied with your stay.

Kind Regards,
Lindelwa Linda

South Coast Suburban Escape
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Almond-weg 30, Warner-strand, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328644750714b9666fde91c23135495cc0ec4ae5dd1fd015d643c5d1b0c0e3e7b42e03676e1c7fc8833a42da550808e1c351?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 30 Almond Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.085427167516 30.858935684656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem