Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SonnenMeer

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Erik Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir SonnenMeer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roger E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although the weather did not play with us, it still turned out to be the best.

Fantabulous, with the best host/ess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld. Mooiste uitsig.

Ek en my man het die verblyf by SonnenMeer baie geniet. Die uitsig vanuit die woonstel is asemrowend mooi. Ons gaan beslis weer bespreek. Roes restaurant word ook aanbeveel. Alles was net perfek, ons het so lekker uitgerus. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met vriende

A spectacular view.

The view is spectacular! The place overlooks a beach like no other - sand dunes right on the beach and the beach seems to go on forever in each direction. The two bedrooms both have en-suites and have great views of the beach and ocean. The place is spotless and very well equipped. We stayed 4 days but would have liked to stay longer. The hosts were great - friendly, helpful and informative. They provided rusks, milk, etc. and a bottle of wine. We felt very much at home - except the view is so much better! Definitely a place to return to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B
Saam met vriende

Excellent! No more words needed.

Wonderful hosts. Exceptional service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Gesin met tieners

Wat 'n fantastiese plek!

Dit is een van die beste plekke waar ons nog ooit 'n Paasnaweek spandeer het. Erik en Karlien was die perfekte en vriendelikste hosts. Die ligging en uitsig oor die see is net ongelooflik. Die eenheid is baie netjies, skoon en modern met alles wat mens benodig. Die gedreun van die see laat mens onmiddelik ontspan. Selfs al het die weer nie heeltyd saamgespeel nie, het ons nooit beknop gevoel nie. Daar is oorgenoeg spasie vir 4 mense. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SonnenMeer se terugvoer

Hi Anton. Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly. Dit is altyd vir ons n groot voorreg om ons plek met oulike gaste soos julle te deel - mense wat die vrede en skoonheid van ons spesiale dorpie hier langs die see saam met ons geniet en waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang !

SonnenMeer
Ernest K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflik lekker naweekwegbreek by 'n plek met 'n asemrowende uitsig oor die see.

Die was 'n ongelooflike lekker naweek by 'n blyplek wat elke foto en verwysing by verre oortref het. Ons sal verseker weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SonnenMeer se terugvoer

Baie dankie, Ernest vir die mooi resensie. Ons is bly julle het SonnenMeer geniet. Ons is altyd bevoorreg om sulke oulike en agtermekaar gaste soos julle te kan akkommodeer en sien uit na julle volgende kuier hier in ons mooi en rustige dorpie langs die see.

SonnenMeer
Helena R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf. Verdien meer as 5 sterre.

Netjiese, skoon verblyf. Ongelooflike see-uitsig. Goeie beddens. Woonstel het al die geriewe wat nodig is vir 'n luilekker vakansie. Veilige parkeerplek. Erik en Karlien (hosts) ontsien geen moeite om jou verblyf aangenaam te maak nie. Hierdie plek is hoogs aan te beveel. Dankie Erik en Karlien. Julle plek is 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SonnenMeer se terugvoer

Beste Helena. Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Eweneens sê ons baie dankie vir julle - twee wonderlike gaste. Julle het die woonstel in ‘n top toestand gelos, soveel so dat ons gewonder het of julle ooit hier was. Dis heerlik en ‘n voorreg om puik en fyn opgevoede mense soos julle te kan akkommodeer! Ons sien uit om julle weer te sien by SonnenMeer. Mooi bly.

SonnenMeer
Naomi M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Enkelreisiger

Absolutely a privilege to have spent time there. Will definitely return.

Unit is spotless, classy and very private. Hosts are friendly and assist when help is needed. Views are awesome. Don't pass an opportunity to visit. You won't be sorry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SonnenMeer se terugvoer

It was our pleasure to have accommodated you, Naomi. You are a delightful guest and we are grateful you have enjoyed your stay at SonnenMeer. Looking forward to seeing you again.

SonnenMeer
Anzisca V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful space to unwind

The hosts Erik and his wife greeted us on arrival. Offering to help us with our luggage. They then showed us around the apartment which is modern and spotless. It has more than the expected amount of amenities. Throughout our stay they were reachable to answer any questions we had about the surrounding area. The location and views are immaculate. We spent so much time listening to the waves from the balcony. On our last night we had a little braai which felt like a beach braai because you are so close to the beach. We had a truly relaxing time and cannot thank our friendly hosts enough! We hope to be back one day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SonnenMeer se terugvoer

Dear Anzisca. Thank you for your nice review. We are always delighted to know that valued guests like yourselves enjoy it so much at SonnenMeer. It was so good to have met you guys and we look forward receiving you again in the not too distant future.

SonnenMeer
Alida S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot bederf!

Sonnenmeer en sy gasheer-en-vrou was net wat ons nodig gehad het. Alles was perfek, skoon en baie mooi! Ek sal dit beslis aanbeveel vir die mees kieskeurigste vakansiegangers, want dit is modern en goed toegerus! Sal beslis weer daar gaan bly! Dankie Erik en Karlien vir al die ekstra's en bederfies, dit was so waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SonnenMeer se terugvoer

Dankie Alida,
Dis vir ons ‘n groot lekkerte as sulke oulike mense soos julle dit geniet en lekker bly in ons gastehuis. Ons sien daarns uit om julle weer hier by SonnenMeer te ontvang!

SonnenMeer
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 161, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4231229551ec42911fc488d7f2303ee2118e8c884b05a8e2f3af7685fbc8d291ba011ca504eaebf08e1b14a6dcc92d0d8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 240 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 161 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.751937785793 26.534982413701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem