Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonkwas 10

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito per bespreking moet ten minste 7 werksdae voor aankoms betaal word en sal 5 tot 7 werksdae nadat die huis ondersoek en alles in orde gevind is, terugbetaal word.
Die sleutels sal nie oorhandig word sonder dat die deposito ontvang is nie.
'n Nie-terugbetaalbare troeteldierdeposito per troeteldier moet saam met die balans, 7 dae voor aankoms, betaal word.
'n Ekstra troeteldierfooi word per troeteldier gehef. Die perseel is nie omhein nie.

Wees asb. te alle tye bedagsaam.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. Indien gaste of besoekers hulself wangedra het die bestuurder die reg om die bespreking te kanselleer en gaste te vra om die eenheid te ontruim.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 10, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA109e88d65df1e2988c337d033d9559d14cba7a332403adf69e094ccd6a22b42a25eda03f77da34588e73b94f67238767f4a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 10 Sonkwas Street Bekbay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808759541189 17.883826846627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem