Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Somerset Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Maria L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrye gasvrou wat baie moeite doen. Beslis 'n goeie plek om te bly.

Baie lekker gebly en geslaap. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering - ons waardeer dit opreg!
Hoop om julle in die toekoms weer te sien
Vriendelike groete,
Zani

Somerset Lodge
Jo-anne B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne B
Gesin met tieners

Comfortable for our overnight stay.

Just one night, but we were pleasantly surprised with what we found. The room was better than the images.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susann M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susann M
Besigheidsreis

Pragtige wêreld met vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tercia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia V
Besigheidsreis

All round amazing stay.

Safe and clean. Home away from home. Would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick Y - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick Y
Enkelreisiger

Characterful guest house with beautiful gardens, just select your room carefully.

I was lucky to have an alternative to the dark and cramped Room 2 offered to me initially (Room 4 - large upstairs room overlooking the Boschberg) as I would not have wanted to stay in Room 2 (downstairs). But thereafter, I took a walk around the beautiful gardens and spent a very pleasant evening in my commodious and adequately appointed room upstairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Lodge se terugvoer

It was great to accommodate you. You are welcome at Somerset Lodge.

Somerset Lodge
Nolizwi S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolizwi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizane M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marizane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Misleidend, sal nie aanbeveel nie.

Volgens bespreking het ons die luukse kamer bespreek, maar dis glad nie wat ons gekry het nie. Die foto's op webtuiste stem glad nie ooreen met die kamer nie. Klein, beknop, vuil en ongerieflik. WiFi het nie gewerk selfs nadat dit aangemeld is. Ons is net na 6 die oggend daar weg. Het klokkie gelui en gebel, maar niemand het geantwoord, dus het ons sleutel in kamer gelos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Lodge se terugvoer

Hallo Marizane
Kommunikasie sou die probleem opgelos het. Ek is werklik jammer dat die verblyf vir julle onaangenaam was. Soos ons kan onthou het julle in die kamer ingegaan en ons het julle nooit weer gesien nie. Baie jammer oor die ongerief. Ons poog werklik om ons gaste welkom te laat voel en gaan uit ons pad om dit te doen. Ons sou julle enige tyd na 'n ander kamer geskuif het.
Groete
Celeste

Somerset Lodge
Anita J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Saam met vriende

Baie vriendelike en besorgde eienaars.

Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Badkamer het aandag nodig, maar was voldoende. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Lodge se terugvoer

Hallo Anita
Ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle weer te sien. Dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit en dit is vir ons goed as gaste lekker bly.

Somerset Lodge
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojoli-straat 109, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3542a1a5a9c37467fff89b17d09e4bb78950c1de20a5d90ac22ea442b895729259b020d7c5201f4ac75172f445cc1aa9ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 109 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.720263690646 25.57823035582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem