Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manor House

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Manor House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis op Somerset Gift Getaway Plaas, sowat 16,8 km buite Swellendam. Hierdie huis is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die natuur.

Dié huis het slaapplek vir 10 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste vier slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 van daardie kamers het elk toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 6 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, kaggel en 'n TV. Trappe lei na nog 'n sitarea. Die onderdakstoep het buitemeubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat houtvuurwarmbad, parkeerplek op die perseel en kan aktiwiteite soos swem, kanovaart, visvang, Zipline op die rivier en natuurwandelinge geniet. Hierdie verblyf is naby Swellendam se plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by The Manor House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 6 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir The Manor House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7dc45263bfa745c3f7e5281eb080f32066a891bbb749da4cd90e9c886605e8c1eb3e6bb211ad2e8ba728259341abb38a110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 37 5 1 5 Sparrebosch Road Somerset Gift Getaway Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.00205207068 20.587536692619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem