Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SOHO Waterkant Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 72

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir SOHO Waterkant Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nicoline K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline K
Saam met vriende

Centraal (drukke stad) mooi ruim en airco!

Dicht bij centrum, kust, Tafelberg, restaurants en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L
Saam met vriende

Baie groot woonstel met pragtige uitsig op Tafelberg.

Baie lekker groot woonstel met baie spasie en leefarea. Slaapkamers ook baie ruim en almal met eie badkamer. Woonstel was baie netjies en baie gemaklik. Oor naweke kan dit nogal laat in die aand redelik lawaaierig wees in die strate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosestraat 6, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8100, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df0a7e01cea0938f2b276271c5da452ae6384dcecc6dc8f1d1e361c520ac21f1981e4b4ad868e6165f01690f993f4451493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 6 Rose Street Cape Town City Centre 8100 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9187234 18.4176754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem