Slip Away
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eleanor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Jasper S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Alles wat jy nodig het vir 'n vakansie.
Louise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Keenon K - Feb 2024
Algehele gradering
Will definitely stay there again.
Sonia H - Feb 2024
Algehele gradering
Akkommodasie is naby vermaaklikheidsplekke, restaurante en see. Lekker geslaap e.
Billie Jeanne R - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and well-equipped flat. Private and peaceful.
Slip Away se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Die prys is aangepas om die ligging te akkommodeer.
Alicia L - Okt 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plekkie.
Slip Away se terugvoer
Baie dankie vir die puik resensie. Julle was uitsoek gaste wat die huis in 'n huis in 'n baie goeie toestand gelos het. Dit was' n plesier om julle hier te akkommodeer. Kom gerus weer!
Ilda H - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plekkie. Groot verrassing! Alles wat jy benodig.
Slip Away se terugvoer
Baie dankie vir 'n uitstekende resensie. Julle is 'n pragtige gesellige familie en het die huis in 'n puik toestand gelos. Dit was so lekker om julle hier te akkommodeer. Julle sal altyd welkom wees by Slip Away.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom