Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slip Away

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Slip Away
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jasper S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig. Alles wat jy nodig het vir 'n vakansie.

Baie lekker gebly en die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keenon K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keenon K
Saam met vriende

Will definitely stay there again.

I enjoyed it to the fullest. It was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie is naby vermaaklikheidsplekke, restaurante en see. Lekker geslaap e.

Uitstekende diens van Eleanor, baie gaaf en gasvry. Slaapplek gerieflik en alle vertrekke skoon en toegerus met nodige meubels en geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billie Jeanne R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Billie Jeanne R
Gesin met klein kinders

Comfortable and well-equipped flat. Private and peaceful.

We went on a family weekend, 2 adults and our 7-year-old and our older parents (60-70 years). The flat was well equipped and easily accessible for our parents. There was enough space for all of us, and our son had enough space to run around. It was private and comfortable. One suggestion would be to take fans if you're travelling in the summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slip Away se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Die prys is aangepas om die ligging te akkommodeer.

Slip Away
Alicia L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike plekkie.

Ons het baie, baie lekker gebly. Die huis het alles wat jy nodig het. Dit is regtig waarde vir jou geld. Ek sal beslis Slip Away aanbeveel vir enige iemand. Eleanor het ons baie goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slip Away se terugvoer

Baie dankie vir die puik resensie. Julle was uitsoek gaste wat die huis in 'n huis in 'n baie goeie toestand gelos het. Dit was' n plesier om julle hier te akkommodeer. Kom gerus weer!

Slip Away
Ilda H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilda H
Gesin met tieners

Wat 'n fantastiese plekkie. Groot verrassing! Alles wat jy benodig.

Plekkie toegerus met alles en nog meer. Bonus is die wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Lekkerste lapa agter huis. Altyd tenvolle WiFi al is dit loadshedding. Ons was ontvang met ope arms en bederf met 'n vars gebakte broodjie, hemels! Ons gasvrou, Elenore, was die dierbaarste mens. Ek beveel hierdie plekkie 200% aan. Waarde vir geld. Dankie Elenore! Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slip Away se terugvoer

Baie dankie vir 'n uitstekende resensie. Julle is 'n pragtige gesellige familie en het die huis in 'n puik toestand gelos. Dit was so lekker om julle hier te akkommodeer. Julle sal altyd welkom wees by Slip Away.

Slip Away
Vanaf
R905
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R905
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R905
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoring-laan 26, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98958521fc32d657023fab1ff45f03db003fbc00ccd0f04f4b973592d9a0894101d8042075b4721c9d65c514ae757ff53975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R905 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 26 Kameeldoring Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1293476 22.0962845
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem