Sleep in Beauty Guest House
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwellaan 45, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sleep in Beauty Guest House bied lieflike oornagverblyf in 'n luukse woonbuurt van Hutten Heights in Newcastle. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie, gesin of sakereisigers.
Die gastehuis bied verblyf in 11 dubbelkamers, 2 gesinskamers of 'n executive koninginkamer. Die 2 gesinskamers het 2 dubbelbeddens, die dubbelkamers het dubbelbeddens en die executive koninginkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en bad.
Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi in. Die executive kamer het ook 'n yskassie en 'n privaat balkon met gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot die eetarea en sprankelende swembad.
Die gastehuis is op die grens van Aviary Hills en 3 km vanaf Majuba Mall, 'n gimnasium en eetplekke. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mahdi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 10
Ligging
- Heuwellaan 45, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sleep in Beauty Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newcastle KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 58 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuwellaan 45, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom