Skyhouse on Clarence
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat in Bettysbaai geleë is. Dit is naby Hermanus, Gordonsbaai en verskeie wynroetes. Die huis het 'n unieke glasdak wat 'n uitsig op die nabygeleë berge en sterrehemel bied.
Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die oopplan-kombuis bied 'n eet- en leefarea. Die huis het 'n pragtige binnebraai-area wat lekker prakties is, veral as die wind buite waai.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, die Harold Porter Botaniese Tuine, bergfietsry en fietsry in. Die huis is naby 'n paar winkeltjies, restaurante en kroeë. Kleinmond is sowat 14 km ver en Kaapstad is 91 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Skyhouse on Clarence sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Marjan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 8
Ligging
- Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Skyhouse on Clarence het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nemesiaweg 3569, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom