Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skurwekop Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis is ongelukkig nie kindervriendelik nie en geen kinders onder die ouderdom van 12 word toegelaat nie.

Indien die huis in 'n swak of vuil toestand agtergelaat word, sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word. Enige skade aan die huis en die huis se items sal vir die gas se rekening wees.

Rook in die huis is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 90, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13924dabbfb5275993f2a2146ebd6e0b2e5a7c7d36d3e6f8cde80a496cf8634f69c45915b603e8526e952623d6024c0e3b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 90 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499131 27.926384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem