Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sisters' Corner on Osborn

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste wat 'n bespreking vir 7 dae en meer maak waar 'n afslag van toepassing is, is vir die koopkragkoste verantwoordelik. Daar sal genoeg elektrisiteit wees by aanvang om 'n paar dae te hou, maar enige addisionele elektrisiteit is vir die gaste se rekening.

Die huis sal voor en na elke bespreking skoongemaak word. Indien gaste addisionele skoonmaakdienste verlang, sal die koste vir die gaste se rekening wees.

Skoon beddegoed en handdoeke sal verskaf word en vir besprekings van langer as 7 dae, sal 'n nuwe stel elke week voorsien word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Osborne Square 51, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d83496ed9f6159b4fe8a44eab3510ef96631cd82162230713bc42d8b9b111fd7725723e62ebb38feb033e17cd13c73680e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 51 Osborne Square Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.870994332877 18.543912659688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem