Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sipres Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipres-laan 5, Bainsvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sipres Cottage is 'n selfsorg-ateljeekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Bain's Vlei, Bloemfontein. Hierdie eenheid bied oornagverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspanne omgewing.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Daar is ook 'n slim-TV en lugversorging. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en 'n braai, en daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel, asook plek vir sleepwaens of 'n woonwa. Hierdie eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Sipres Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 6 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Sipres-laan 5, Bainsvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sipres-laan 5, Bainsvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6756828c5057394341926d58a5a0d1ea8477956f8d1a49c9c1f103f1c658119e5001fa50ac78a974d3910a8c0e286791f176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 5 Sipres Avenue Bainsvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.070946262754 26.125269373858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem