Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simbavati Camp George

Lodge
Luukse suite
Vanaf
Vanaf R22 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Verblyf is beskikbaar in 8 luukse suites met 'n uitsig oor die droë rivier wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 2 suites wat aaneen skakel en dus ideaal is vir gesinne wat saam reis. Elk van die 8 suites het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n spieëlkas, yskassie, lugversorging, dakwaaier en 'n volledige en suite-badkamer met 'n diep bad, binne- en buitestort en luukse toiletgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

Pendeldienste na en van die lughawe is beskikbaar teen 'n ekstra koste per geleentheid. Fooitjies op eie diskresie.
Let asb. dat die wildritte tans onbeskikbaar is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R22 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland Plaas, Klaserie Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA935e14b08e9f4119450ce79d24d68b65326d3c9825930ac9efde58f8be29713deea913d9884984d335dea30e389ecce7ca73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 400 per nag, vir 2 mense Northumberland Farm Klaserie Nature Reserve 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.165995 31.202587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem