Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silverstreams Lodge and Cottage

Selfsorg
Lourie-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 650
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n beskutte stoep met buitemeubels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Die gebruik van die swembad is slegs vir die lodge se gaste. Gaste wat in die kothuise woon het nie toegang tot die swembad nie.
- Let asb. dat daar 'n 4,8 km-lange grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woodpecker-kothuis

Nguni Villa
Vanaf
Vanaf R4 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die tweede kamer het enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is WiFi, 'n TV, DStv, 'n swembad en braai-area. 'n Privaat sjef is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër

Duiker Villa

Silverstreams Lodge
Vanaf
Vanaf R5 975
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Twee van die slaapkamers is bo en die ander 3 is onder. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel die badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n oond, stoof, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser, broodmaak-masjien en ysmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n lieflike dek met buitemeubels, 'n beskutte braai-area met 'n ingeboude braai, sitplek, 'n vuurput, 'n randvloeiswembad en sonstoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode.
- Die gebruik van die swembad is slegs vir die lodge se gaste. Gaste wat in die kothuise woon het nie toegang tot die swembad nie.
- Let asb. dat daar 'n 4,8 km-lange grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrik-pad D412, Plaas 4244 nommer 24/26, Oribi Gorge, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe33a4345ef70d86ed5fad024074fd9f6d7209726dc6688ec75311661d97d877e6452ab5d195443a1ee6c6f08dfdc77908d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 District Road D412 4244 Farm 24/26 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6942158835 30.30939334633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem