Shoreline Splendor
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 18, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shoreline Splender is 'n knus woonstel met sy eie ingang in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit bied oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na verblyf stapafstand vanaf die strand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is ook 'n enkelbed in die woonstel. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel is naby die hawe, winkelsentrums, koffiewinkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Shoreline Splendor sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antonette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Parkstraat 18, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Shoreline Splendor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Perlemoenbaai Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 18, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom