Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shore2Please

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R370 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 30 Sep 2024.

Winteraanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 is voor inklok betaalbaar, dit kan met bespreking betaal word.

Stel asb. die eienaar van enige skade of breekskade met uitklok in kennis.

Gaste sal aanspreeklik wees vir enige skade of breekskade wat die breekskadedeposito oorskry.

Enige verlore sleutels en afstandbeheerders sal 'n vervangingskoste aangaan.

Daar is 'n laat inklokfooi van R100 per uur. Gaste sal R500 ekstra per uur gehef word ná uitkloktyd as hul nie die bykomende uitklokfooidiens gekies het nie.

Veilige parkeerplek is vir 2 motors of 1 motor en 'n sleepwa beskikbaar.

Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Rook in die verblyf is verbode.

Gaste moet minimum 6 jaar oud wees.

Gaste mag nie toeter blaas nie.

Daar is gereserveerde parkeerplek vir gaste. Parkeer slegs in die parkeerplek wat aan gaste toegeken is vir die duur van jul verblyf, gaste sal R1000 gehef word vir elke dag wat jul nie in die regte parkeerplek geparkeer het nie.

Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Harde musiek word nie toegelaat nie.

Geen plofstof, klappers, vuurwerke of items van soortgelyke aard mag te eniger tyd in eenhede of enige deel van die gemeenskaplike perseel ontplof, aangesteek of bedryf word nie.

Geen vuurwapens mag in 'n gedeelte of enige deel van die gemeenskaplike perseel afgevuur word nie, behalwe onder omstandighede van selfverdediging en verwante doeleindes wat dit kan regverdig.

Hou asb. by die reëls, enige ander klagtes sal daartoe lei dat boetes uitgereik word.

Daar is geen Sondag-inklokreël nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 235
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pophamstraat 21, Eenheid 12B, Cape on Popham, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8aecafc05f5a40076b099b0ae789951959217c2b57aab91976cfbac37055e344402e28de6f9bbcfd92fd9085943e5622436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 235 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 21 Popham Street Unit 12B, Cape on Popham 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.823920135556 18.484057145319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem