Shore Break
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-weg 1, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Shore Break is ‘n selfsorghuis in Seaview, wat net 30 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se strande is. Dis teen die water en het ‘n paadjie wat na die rotsagtige kus lei.
Dié huis het slaapplek vir 12 en beskik oor 5 kamers en ‘n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede, derde en vierde kamer het ‘n dubbelbed en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens. 2 ekstra gaste kan op die slaapbank in die sitarea slaap. Die eerste badkamer het ‘n stort, hoekbad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met ‘n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die eetkamer het ‘n groot etenstafel en die leefarea lei na ‘n groot beskutte stoep met ingeboude braaigeriewe, ‘n piekniekbankie, ingeboude kroeg en pool-tafel.
Daar is ook ‘n swembad en tuin met ‘n uitsig oor die see. Gaste kan walvis-, dolfyn- en voëlkyk.
Slaapplek
’n Bespreking by Shore Break sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Chapman-weg 1, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Shore Break het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-weg 1, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom