Shore Break
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let dat hierdie huis vir gesinsvakansies geskik is. Geen spesiale geleenthede, partytjies, ekstra gaste of harde geraas en luidsprekers word toegelaat nie. Gaste wat nie by die reëls hou nie, sal gevra word om die perseel sonder 'n terugbetaling te verlaat.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef.
'n Daaglikse skoonmaakfooi is beskikbaar teen R200 per dag.
Dit moet gereël en betaal word voor gaste inklok.
Dagbesoekers word nie sonder toestemming toegelaat nie.
Moet asb. nie ná 22:00 raas nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapman-weg 1, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom