Ships Ahoy Self-catering with a View
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Brown-weg 15, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ships Ahoy Self-catering with a View is 'n stil en rustige selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die veilige Ships Ahoy-kompleks in Illovo Beach, naby winkels en swemstrande. Die woonstel is ideaal vir ontspan en spog met 'n asemrowende uitsig.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasmasjien en 'n toonbank met stoele in. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n TV, en nog 'n sitarea met groot vensters sodat gaste die uitsig kan bewonder.
Die woonstelkompleks het 'n hysbak. Veilige parkeerplek is in 'n outomatiese toesluitmotorhuis beskikbaar, ekstra parkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikbaar en besoekersparkeerplek is buite die kompleks beskikbaar. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Ships Ahoy Self-catering with a View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gordon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- William Brown-weg 15, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ships Ahoy Self-catering with a View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Illovo Beach Kingsburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William Brown-weg 15, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom