Shingalana Guest House
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elsiesdraai 282, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shingalana Guest House is in Hazyview en het maklike toegang tot die toweragtige Panorama-roete en die Krugerwildtuin. Hazyview bied 'n verskeidenheid buitelug- en avontuur-aktiwiteite, asook safaris na die Krugerwildtuin.
Die verblyf bestaan uit dubbelkamers, 2-enkelbedkamers en gesinskamers. Die kamers is almal en suite en het TV's met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en yskassies.
Daar is 'n tuin met geplaveide paadjies, beligting en onderdakparkeerplek. Dié tropiese tuin het ook 'n swembad en 'n lapa. Daar is ook 'n stoep met 'n ruim eetkamer waar jy 'n heerlike Engelse ontbyt en Kontinentale buffet-ontbyt kan nuttig.
Verder is daar parkeerplek vir 12 voertuie onder motorafdakke. Die gasvrou, Adele, is daar om te help terwyl jy jou wegbreek in die Laeveld geniet. Daar is 2 gholfbane, winkelsentrums, 'n kultuurdorpie, wildparke en avontuur-aktiwiteite in die omtrek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Beate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 7
Ligging
- Elsiesdraai 282, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Shingalana Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elsiesdraai 282, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom