Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sherwood Farm Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Sherwood Plaas 57 Erfdeel 3, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Sherwood Farm Cottage is 'n knus selfsorgeenheid op 'n werkende beesplaas aan die voet van Mount Shepstone in die Oos-Kaap. Dit is ongeveer 2 km vanaf die N6-hoofroete en 28 km noord van Queenstown, dus is dit ideaal vir 'n oornagstop na of van die Oos-Kaap of Wildekus.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus. Die leefarea langsaan het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n eetarea. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Daar is binne- en buitebraageriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook heerlik voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Sherwood Farm Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sherwood Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • N6, Sherwood Plaas 57 Erfdeel 3, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sherwood Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N6, Sherwood Plaas 57 Erfdeel 3, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c52b81c7444abf57301471b8ec0e993a14800c12babb074bfcb7b51b4ff0b3ced9a7ac8dae78856b18ba1146687f754e690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 N6 Sherwood Farm 57 Portion 3 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.734891008336 26.743050014254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem