Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shepherd Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Neem asb. kennis dat die paaie in Sentraal Drakensberge in 'n slegte toestand is, veral die D184 (Cayley-weg) en die paaie sal die beste gery word met 'n 4x4-voertuig of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte.
- Shepherd Farm is van die hoofkragnetwerk af en maak slegs gebruik van sonkrag, has en 'n kragopwekker. Die krag word 11:30 afgeskakel en weer 19:00 aangeskakel. Noodlampies word voorsien.
- Toegang tot die kothuis is via 'n houthek vanaf die motorafdak.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergvlei-plaas Plot 7, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15027e4acd8e1ca6fb339fec7c953e3eda6ad357fd75d32a52e08b7380bcba40d98a2877e10602507485980c2a509b9e8746?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Lot 7 Farm Bergvlei Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.949202862269 29.434231318594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem