Shalimar Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kamer 1
- Slegs verblyf
- Kamer 2
- Slegs verblyf
- Ateljeekamer 3
- Slegs verblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Sleutel- en breekskadedeposito word gehef en is met aankoms betaalbaar. Indien alles in orde is, sal dit in kontant weer terugbetaal word wanneer gaste uitklok.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie weens die trap wat nie kindervriendelik is nie.
Kinders 10 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-straat 175, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom