Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabach Endurance Farm

Selfsorg
Stable Room
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n enkelmatras vir 'n kind, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R970
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelmatras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en deel 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf met gemeenskaplike verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R970
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed, 'n enkelmatras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Die gemeenskaplike kombuisie word met Eenheid 1 se gaste gedeel en is met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf met gemeenskaplike verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peaceful Stable Cottage
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Hierdie rustieke, losstaande kothuis is ideaal vir 'n gesin van 5 en het 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die leefarea 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is braaigeriewe op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Shabach, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b6db6859f4f3f0514c7839c1b1c530e5743e1df181a4bafda747236737de609841525328411cad8a752f23b11a097ca475c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Shabach Farm Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.350875271006 19.499367706746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem