Serenity Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amelia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Sean S - Mei 2024
Algehele gradering
Uitgerus, uitgeslaap, uitsonderlik!
Serenity Cottage se terugvoer
Hi Sean
Dankie vir die resensie, baie bly julle het dit geniet en gerus, wat die belangrikste is in ons gejaagde lewe. Lekker om julle hier te kon verwelkom.
Amelia
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Egmont Plaas 187, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom