Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Alpaca Guest Farm

B&B
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serenity Alpaca Gasteplaas 19A, D768, Lions River, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serenity Alpaca Guest Farm is in Lions River, KwaZulu-Natal geleë. Hierdie verblyf skuil hoog teen 'n heuwel in die pragtige Natalse Middellande. Dit spog met 'n uitsig oor die vallei en Leeusrivier en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Dié eenheid grens aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea wat 'n gemaklike rusbank en 'n TV het. Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoofplaat, lugbraaier en 'n mikrogolfoond toegerus.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan in 'n tuin met 'n uitsig oor die Midmardam ontspan of gaste kan 'n toer na die Alpakkas geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity Alpaca Guest Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Serenity Alpaca Gasteplaas 19A, D768, Lions River, 3290, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Serenity Alpaca Gasteplaas 19A, D768, Lions River, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6887f2fe845d39f771a3733385afce65d1b8e1dfda645579fb56fe880d667d730e56b327502897c544e110983f65110dcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 19A Serenity Alpaca Guest Farm D768 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4305712 30.1511022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem