SereNight Gastehuis
Beskrywing
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Toiletware, gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie in elke woonstel is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware, potte, panne, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en daar is ook vars melk en beskuit. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv, gemaklike rusbank, kluis en 'n werkstasie in elke woonstel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders onder 12 word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bouvardia-laan 24, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
- Geen kinders onder 12