Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen alkohol word in die swembad of parkeerarea toegelaat nie.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Gaste moet asb. die ander gaste in die kompleks in ag neem.
Die eenhede word op Maandae, Woensdae en Vrydae skoongemaak, nie op openbare vakansiedae nie. Wasgoedgeriewe is beskikbaar. Die kompleks is baie veilig en bied parkeerplek agter toe hekke.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 1, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom