Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dusk 2 Dawn Self-Catering

Selfsorg
Dusk 2 Dawn Self-Catering 2
Vanaf R600
R600 R540
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike gastesuite het 'n aparte en privaat ingang op dieselfde erf as die eienaar se woning in Kaapstad. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na gerieflike verblyf. Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 1 gas en het 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n buite-sitarea en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n aparte tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dusk 2 Dawn Self-Catering 1
Vanaf R900
R900 R810
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel maak van sonkrag gebruik wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n eiland met stoele. Die aangrensende leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n aparte tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopaniestraat 1, Parow, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a782bb460523c3616a49ed090c03becb7cb8945d320d0397b6117ae60895f44e26ba0a57f9c5c39fd0c8bf46ac4db129ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Mopanie Street Parow 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.8768489 18.5833427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem