Seester Flat 5
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen-straat 67, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seester Flat 5 is in Margate, 'n kusoord in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié woonstel is op die eerste verdieping, beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is.
Daar is braaigeriewe en eetplek op die balkon wat met 'n pragtige see-uitsig spog. Gaste kan ook die dag op die strand deurbring.
Slaapplek
’n Bespreking by Seester Flat 5 sluit in:
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Queen-straat 67, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen-straat 67, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom