Seekat
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seekat 1 is 'n selfsorgwoonstel in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is veral gewild onder diegene wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, afgewitte vissershuisies, eindelose strande, en hemelsblou water.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede met slaapplek vir tot 13 gaste. Die eenhede sluit Seekat 1, 2 en 3 in. Al die kamers het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, of albei. Elke eenheid het ook sy eie ingang, stoep, 'n braai-area en maak van sonkrag gebruik.
Geriewe en dienste op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en lughawependeldiens op versoek in en gaste kan voëlkyk op die perseel.
Aktiwiteite in die area sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildkyk, swem, visvang, wynproe, wildritte en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gillian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Jaar gelys 4
Ligging
- Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Seekat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom