Seekat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gillian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Caron F - Apr 2024
Algehele gradering
A peaceful weekend in a beautiful location.
Anton J - Mrt 2024
Algehele gradering
Great location. Close to the beach. Cosy and clean.
Shaun A - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Arnold M - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Gert W - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en genotvol.
Pieter R - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Seekat se terugvoer
Thank you Pieter, I’m glad you enjoyed your stay. I will definitely get a light for the braai, good idea.
Kind regards
Gill
Yolande J - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon, netjies, loopafstand van strand. Sal definitief weer teruggaan.
Franz P - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Ilone W - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent
Jaco N - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker ontspan en die area verken.
Anton V - Jun 2023
Algehele gradering
Huis weg van huis.
Mornay D - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Cerys E - Mrt 2023
Algehele gradering
Always enjoy my stay in Seekat 1.
Heinrich M - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Merrlene F - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Jeanette K - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike stoep.
Cor V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, genoeg spasie, perfek!
Lees meerErik M - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely cottage.
Jannie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en smaakvol met al die nodige.
Elizna V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige kuier met 'n pragtige uitsig.
Derelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Great.
Riaan G - Okt 2022
Algehele gradering
Seekat is 'n perfekte wegbreekhuisie naby see vir familie van vier of minder.
Lees meerWesley D - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker ondervinding.
Dollie C - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Leana J - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, en het die rustigheid baie geniet.
Domecia B - Sep 2022
Algehele gradering
We had a wonderful weekend. The place was clean, the atmosphere tranquil and the service provided by Gill was excellent. I would recommend Seekat 1 to all of my friends and family.
Hennie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en naby die strand!
Mark P - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Swanel R - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige Paternoster.
Zyma A - Jul 2022
Algehele gradering
Great stay, thanks.
Gregory K - Jun 2022
Algehele gradering
We stayed in Seekat 2, not 1.
Hanneke D - Mei 2022
Algehele gradering
Gesellige, netjiese en goed ingerigte kothuis.
Annette M - Mei 2022
Algehele gradering
Betowerend mooi.
Bianca W - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het weg gebreek vir my verjaardag.
Jeroen V - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful little home with a stunning view!
Lees meerLynette L - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, die omgewing is stil en die strand maklik bereikbaar. Kan dit beslis aanbeveel.
Charlene R - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf! Naby die see.
Pauline D - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige selfsorgverblyf binne loopafstand van strand en alle besienswaardighede.
Lees meerSeekat se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, I'm so glad you enjoyed your stay and hope to see you again,
Aydin O - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Adriaan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons kan nie wag om terug te kom nie.
Simon N - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Morne V - Jan 2022
Algehele gradering
Just wanted to say thank you for an absolute awesome weekend. One of the best places I have stayed at. It was absolutely amazing and we had a wonderful time. Thank you for letting us stay here. We will definitely recommend your place to friends and family.
Seekat se terugvoer
Thanks so much and we are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Helen C - Jan 2022
Algehele gradering
It is a lovely and quiet unit with beautiful sea view.
Clayton Z - Jan 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Seekat se terugvoer
Thank you so much we’re glad you enjoyed your stay and hope to see you again.
Joshua O - Des 2021
Algehele gradering
Dit was amazing!
Seekat se terugvoer
Thank you so much and we hope to see you again.
Krystle O - Des 2021
Algehele gradering
Absolutely beautiful, neat and idyllic.
Seekat se terugvoer
Thank you Krystle, it was lovely to have you come visit and we look forward to welcoming you again.
Elzulien W - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese Weskus huisie en dorpie. Beste om hier die Weskus kultuur en gevoel te beleef.
Seekat se terugvoer
Thank you so much, we are glad you enjoyed Seekat 3 and hope to see you again.
Simone F - Nov 2021
Algehele gradering
Tranquil, cosy house in a cute town.
Seekat se terugvoer
Thank you Simone, it was lovely to host you.
Melanie W - Nov 2021
Algehele gradering
It was a lovely stay - thank you.
Ricardo W - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome stay as usual
Craig S - Aug 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay at Seekat 1 in Paternoster.
Alichia N - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Ricardo W - Jul 2021
Algehele gradering
Relax and worry no more.
Jéan A - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig, baie netjies en stapafstand van die see en restaurante.
Carol D - Mei 2021
Algehele gradering
We had a great weekend.
Carl V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie privaat, en rustige Atmosfeer.
Lizelle V - Mrt 2021
Algehele gradering
Volgens my ouers, was dit die rustige atmosfeer, netheid van plek en die afstand vanaf see. Hulle het elke oomblik geniet.
Shabier K - Jan 2021
Algehele gradering
Nice and cosy atmosphere.
Renier V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig!
Stacey L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerieflike verblyf vir 'n huisgesin.
Anche N - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die lekker stoep.
Angelique B - Aug 2020
Algehele gradering
Mini-Moon het great afgeskop!
Seugnet D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker naweek.
Zelda W - Aug 2020
Algehele gradering
Sielsalig rustig.
Lees meerAndre D - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer, sal dit aanbeveel.
Nina D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Deon V - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Rins E - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige interior baie naby aan die see met hartlike ontvangs.
Liz M - Sep 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Lees meerSeekat se terugvoer
Ek is bly julle het dit en julle onthaal geniet.
Daar word genoem in beskrywing dat die badkamer en-suite is met hoofbadkamer.
Daar is voorsiening vir gewone vakansieverblyf, meer bakke en vir koekversiering sou ek verskaf het, as dit vooraf genoem is. Daar kan ook nie aan huis verander word nie, aangesien dit een van die oorspronklike vissermanhuisies is, en aan boureëls voldoen moet word.
Erica D - Aug 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het lekker gebly.
Ons het lekker gebly en dit geniet om die dorp te verken - verblyf was skoon en het als gehad wat ons nodig het. Rina is baie ingelig oor die dorp. Ons het wel gevoel die sitkamerstel se kussings is glyerig en daar was nie ekstra warm komberse vir die bed nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacinta A - Jul 2019
Algehele gradering
The fireplace is great in winter.
Seekat se terugvoer
Yes, the fireplace makes it warm, and the white wooden beach furniture and tile floor is for the long summer months.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Tania B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker kompak en gerieflik.
Anika D - Des 2018
Algehele gradering
I had a lovely stay at this gorgeous little beach house close to the sea!
Lees meerVeronica B - Nov 2018
Algehele gradering
It was an amazing getaway with everything you needed.
Chrisna D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en het tuis gevoel.
Deidre S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Rosa L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie behulpsame mense en was aangenaam verras met hulle vriendelikheid by aankoms.
Rosina C - Feb 2018
Algehele gradering
Just what we needed for the purpose and duration of our stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Net wat ons nodig het vir die doel en duur van ons verblyf.
Gasvryheid word baie waardeer. Ek sal enige iemand aanraai om die geriewe te gebruik. ’n Gerieflike huis wat soos jou eie voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ronel J - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies, keurig gemeubileer, alles wat jy nodig het, loopafstand van see.
Andy V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Henschel M - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Sal definitief weer besoek.
Margaret H - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Smaragda K - Apr 2017
Algehele gradering
Verskriklike oulike plekkie en gasvrou was so vriendelik.
Gert J - Mrt 2017
Algehele gradering
Te heerlik vir woorde!
Corne B - Mrt 2017
Algehele gradering
Blerrie lekker.
Jaco O - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustig en siels verfrissend.
Chani L - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Seekat1! Rina weet hoe hom haar gaste tuis te laat voel!
Ansa D - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf in 'n smaakvol gerestoureerde vissershuisie.
Ella N - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik netjies en skoon. Was 'n plesier om daar te bly. Baie goed toegerus. Vriendelike eienaars.
Francois D - Des 2016
Algehele gradering
Ontspannend
Madeleine D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmokstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom