Seeduiker
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Andre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Was baie gerieflik en netjies, sal vir seker weer daar bly.
Marietjie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Kunstig en gerieflike eenheid.
Stephen M - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer soontoe gaan.
Scharia M - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek naweek gekomplimenteer deur lekker verblyf. Dankie Marius.
Lito K - Nov 2023
Algehele gradering
Nice at the seaside!
Denrico C - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Mark W - Okt 2023
Algehele gradering
Very pleasant and relaxed.
Eon T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie oulike blyplek, baie netjies met vriendelike klientediens, sal die plek vir seker aanbeveel.
Deon V - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies. Rustige atmosfeer.
Belinda S - Aug 2023
Algehele gradering
A most enjoyable stay, albeit for one night.
Leonie V - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie, netjiese akkommodasie. 'n Lekker naweek en ons het die blommekyk baie geniet!
Lisa F - Aug 2023
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Eurelia M - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en mooi.
Arnold Lionel Allan M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties
Jaun-marie M - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig.
Andre J - Apr 2023
Algehele gradering
Heel voldoende.
James C - Mrt 2023
Algehele gradering
It was a very relaxing weekend. The host are very accommodating. Great value for money.
Tinus W - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvryheid op die Weskus.
Willie D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goed ontvang en gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam die hele tyd.
Neville B - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasent, well run by Marius and Amanda.
Mel L - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, privaat en veilig.
Rewado B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Wilma V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Andre H - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike genot.
Teresa K - Jan 2022
Algehele gradering
We had a great time.
James D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Andre H - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker geriewe, nuwe, netjiese plek.
Tracy R - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het nie veel tyd daar spandeer nie maar die ontvangs was verwelkomend.
Bert L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam.
Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing en redelik privaat.
Graham C - Nov 2020
Algehele gradering
Seeduiker is regtig ’n oulike plekkie.
Lees meerSunay C - Sep 2020
Algehele gradering
Comfortable stay, centrally located, friendly hosts.
Jolanda F - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker
Jocelyn P - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Eugene V - Mrt 2020
Algehele gradering
Basies, maar aanvaarbaar.
Jade B - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing!
Eugene V - Sep 2019
Algehele gradering
Gemiddelde verblyf.
Pine P - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Juliet M - Aug 2019
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Herman L - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en stil.
Roshen K - Mrt 2019
Algehele gradering
Was overpriced.
Mischka T - Feb 2019
Algehele gradering
Great.
Virginia H - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome.
Louis H - Nov 2018
Algehele gradering
Uiters uitstekend.
Louise O - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese mense!
Nadia F - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Rosa V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was heel lekker.
Mirlicha J - Jul 2018
Algehele gradering
Awesome.
Sarel B - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik en stil omgewing met alles wat nodig is.
Roelien B - Jun 2018
Algehele gradering
Onpersoonlik.
Mayleen H - Apr 2018
Algehele gradering
Nice and clean and friendly, but shower needs attention.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Andries T - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en netjies.
Anton H - Jan 2018
Algehele gradering
Seeduiker is bekostigbaar, netjies en in veilige area.
Robert W - Des 2017
Algehele gradering
Ongemaklik gestort en rug was baie seer van super sagte matras.
Marice M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie bekostigbare verblyf met goeie parkering en vriendelike eienaars.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Josephine D - Aug 2017
Algehele gradering
Die ideale wegbreeknaweek net wat die vier van ons nodig gehad het.
Ockert F - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap en lekker gebly.
Christiaan E - Feb 2017
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by die Seeduiker geniet en die diens was puik.
Glennis D - Jan 2017
Algehele gradering
Ons was 5 dae by Seeduiker. Aangename gasheer en vrou. Goeie diens, heerlik gebly.
Jo-ann B - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese, veilige eenheid. Beslis waarde vir geld.
Phillane G - Okt 2016
Algehele gradering
Plek is netjies en het alles wat mens nodig het.
Anna B - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelike mense.
Tilana S - Sep 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, vriendelike diens.
Brenda G - Sep 2016
Algehele gradering
Great value, service and location.
Jacques D - Sep 2016
Algehele gradering
Als wat mens nodig het en netjies.
Amelia S - Sep 2016
Algehele gradering
Die eienaars is gasvrye mense, die plek is netjies en veilig en ons het lekker gekuier en ontspan!
Seeduiker se terugvoer
Dankie Amelia, lekker gewees om julle hier te he, hoop ons sien julle gou weer.
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Vicky S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Debmarie S - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Anton N - Apr 2016
Algehele gradering
Dit is 'n gesellige plekkie baie sentraal geleë.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seeduiker-weg 38, Langebaan-buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom