See Uitsig 2
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R499 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
See Uitsig 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Uvongo en bied verblyf wat ideaal vir 'n gesin is.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer en 'n stapelbed en 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n klein eiland met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met 'n Open View-dekodeerder. Explora-dekodeerders kan egter nie met die koppelpunt gekoppel word nie. Die leefarea lei na 'n stoepie met 'n ingeboude braai.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek. See Uitsig 2 is ook stapafstand van die strand af en naby restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 126
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink See Uitsig 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom