Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Huisie

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See Huisie is 'n gesinsvriendelike meenthuis in The Dunes Resort in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Tuinroete. Dit is die ideale ligging vir 'n vakansie naby die see.

Hierdie meenthuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die leefarea het 'n sitarea en 'n eetarea, asook 'n kombuis wat met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus is. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en braaigeriewe.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, op die paadjies stap of die dag by 'n Blouvlagstrand geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by See Huisie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir See Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nirika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 5

Ligging

  • The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink See Huisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes Resort 116, Keurboomsstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcae741707a7fffacd8386bb98ff612e723ddd7f9bd32d742376408296a86753b3798db50e5890cf50677d7bcce6b07a97516?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 116 The Dunes Resort Keurboomsstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.011129872653 23.422610960947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem