See Huisie
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 6 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 66, Xanadu Kompleks, Eenheid 8, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 900R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
See Huisie is 'n bekoorlike en privaat duplekswoonstel wat in 'n veilige kompleks in Blouberg geleë is. Dit is stapafstand vanaf die strand en Tafelberg en is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante, kroeë en die MyCiTi-busse.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 1 volledige badkamer wat op die boonste verdieping is en 'n aparte gastetoilet op die onderste verdieping. Elke slaapkamer het koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Youtube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Stapeldeure lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Parkeerplek vir 1 voertuig, agter 'n afstandbeheerhek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by See Huisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Jaar gelys 6
Ligging
- Blaauwberg-weg 66, Xanadu Kompleks, Eenheid 8, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink See Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwberg-weg 66, Xanadu Kompleks, Eenheid 8, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom