Seaside Village B24
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 730R1 211 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seaside Village B24 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby die strand en ander geriewe.
Die woonstel is op die 4de vloer geleë en met trappe of 'n hysbak bereikbaar. Die smaakvol versierde woonstel bestaan uit 3 slaapkamers waarvan 2 oor koningingrootte-beddens beskik en die derde kamer oor 2 enkelbeddens. Verder is daar ook 2 badkamers met 'n stort of bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien in die gastebadkamer.
Die kombuis is goed toegerus met alle kooktoebehore, asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon. Die grondvloer van die kompleks bied ook restaurante, winkels en gemeenskaplike wasgoedgeriewe.
Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in die kelder van die kompleks beskikbaar met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Seaside Village B24 by CTHA is 5 tot 10 minute se ry vanaf die strand, winkels en restaurante. Die eiendom is ook net 'n entjie se ry vanaf die Bayside-winkelsentrum, Virgin Active en Milnerton Waterpark.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaside Village B24 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 206
Jaar gelys 11
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaside Village B24 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom