Seashells Apartment
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 65, Malata-strand, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R795R716 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seashells Apartment is 'n lieflike 25 vierkante meter ateljeewoonstel vir 2 gaste in 'n woonstelkompleks langs die strand in Table View.
Die woonstel is smaakvol versier en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die tafel met sitplek vir 2 geniet word.
'n TV met Netflix, sowel as WiFi, is beskikbaar en die woonstel bied toegang tot 'n gemeubileerde balkon.
Braaigeriewe, sowel as veilige privaat parkeerplek, is beskikbaar. Let daarop dat die woonstel nie 'n see-uitsig het nie.
Die kompleks is net 90 m van die strand af waar gaste kan sonbaai, branderplank- en vlieërbranderry, seil, roeiplankry of visvang. Kite Beach is net 1,3 km vanaf verskillende restaurante en kafees en 3 km van die Bayside Mall wat verskillende winkels en restaurante bied.
Slaapplek
’n Bespreking by Seashells Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 58
Jaar gelys 5
Ligging
- Coral-weg 65, Malata-strand, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Seashells Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 65, Malata-strand, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom