Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 302

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel op die derde verdieping in 'n veilige kompleks in Margate, bied 'n onbelemmerde see-uitsig oor Margate se hoofstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Seabrook Apartment 302 bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eet- en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n aparte vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale ontbyteiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Verder is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 5 mense
1 xDubbelbed
1 xTripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Seabrook Apartment 302
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 302 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03309bf730d105289a7ffeddab3d29266f495cde83081ed435515cb797050db06df6fd0b3c849c81feb8bb19d882b7b9a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 2 Williams O'Conner Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.862930233171 30.370634455899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem