Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 001

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R740 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Seabrook Apartment 001 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Margate. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor Margate se hoofstrand, en daar is ook 'n kinderswembadjie en 'n amfiteater.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV, asook 'n stapelbed wat geskik is vir 2 kinders.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ononderbroke see-uitsig. Gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander geriewe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook Apartment 001 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc9477ee45185dc924e345095470b4e947b71a02dd534f7ef188a49c26e2be53f30c59c154b1fdb686413e8e8271e4ee817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 3) 2 Williams O'Conner Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.862968887849 30.370647702929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem