Seabrook 301
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seabrook 301 is 'n woonstel op die derde verdieping in Margate, 'n kusoord in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n tripelstapelbed. Albei badkamers het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n eetarea. Gaste kan die see-uitsig vanuit die sitarea geniet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Gaste kan die dag op die strand deurbring, saam rondom 'n braai kuier, of 'n maaltyd by die nabygeleë restaurante geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabrook 301 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- William O'Connor-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom