Seabreeze Luxury Two Bedroom Penthouse
6 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
As gevolg van die hoë balkonne en redelike steil trappe, laat ons ongelukkig nie kinders jonger as 8 jaar oud toe nie. Inkloktyd is van 13:00 en uitkloktyd is tot 10:00.
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 8 toe nie.
Daaglikse skoonmaakfooi van R120 is tussen 09:00 en 12:00 beskikbaar.
'n Vol dag skoonmaakdiens is op versoek teen R250 per dag tussen 09:00 en 15:00 beskikbaar en sluit wasgoed en stryk in.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disaweg 1, Murdoch Valley North, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom