Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Four12

Selfsorg
Seabreeze Cottage
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Seabreeze Cottage bied 'n en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die groot oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis en -sitarea. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 'n ekstra 2 gaste kan bied.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. respekvol en bedagsaam optree.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis Four12
Vanaf
Vanaf R2 950
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Huis Four12 het twee slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n koningingrootte-opblaasmatras wat vir 2 bykomende gaste voorsien kan word. Die groot rusbank bied ook slaapplek aan 'n kind. Die groot gesinsbadkamer het 'n vrystaande bad, groot stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n oond toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv, Netflix en Amazon Prime. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. respekvol en bedagsaam optree.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12de laan 4, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa800d8bedc3f18187f64d6d47a92d84ae96a607ca855aeec66acea81f86fc9a1ebd535e866485b6fc6d6dd9f763e5c2727?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 4 12th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.726785961831 18.443668220238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem