Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabook Apartment 213

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate-hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seabook Apartment 213 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Margate.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basiese toebehore toegerus. Die leefarea is langs die kombuis. Daar is 'n platskerm-TV met 13 DStv-kanale.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die een badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die ander badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kompleks is naby winkels, banke, klubs, restaurante en vermaakgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabook Apartment 213 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • William O'Connor-rylaan, Margate-hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate-hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73750518e6f952f08f2f405639dfc9619601c1c6a0ecb492e4dd6cf4e094d5fbd5822f60e4ece4e567f6223b1df25afc3bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) William O'Connor Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.863051192848 30.370554772442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem