Sea View Zeezicht 1
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea View Zeezicht 1 is 'n selfsorgwoonstel wat verblyf in 'n veilige kompleks aan die seefront in Bloubergstrand bied. Daar is uitsigte oor die see en talle restaurante en aktiwiteite naby, wat dit ideaal vir 'n gesin maak wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, TV met DStv en 'n etenstafel met 'n uitsig oor die see. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die kompleks is naby uitstekende gholfbane, strande, spa's, branderplankry-winkels, winkelsentrums en Kaapstad se stad. Aktiwiteite wat gaste by die strand kan geniet sluit branderplankry, vlieërbranderry, walviskyk gedurende dié seisoen en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea View Zeezicht 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
John Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 50
Jaar gelys 11
Ligging
- Beach Boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 34, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2