Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea la Vie

Selfsorg
Woonstel
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Hierdie eenheid is perfek vir paartjies of enkelreisigers. Die eenheid bied ’n veraf uitsig oor die see en beskik oor ’n slaapkamer, kombuis en leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het ’n bank en ’n TV met ’n slimboks. WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos ’n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na ’n stoep met braaigeriewe. Gaste kan van die wasgoedkamer in die hoofhuis gebruik maak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die vrieskas in die wasgoedkamer net vir aas gebruik mag word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R3 850
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied verblyf aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n bad en stort het. Daar is nog ’n aparte toilet beskikbaar. Die kombuis is ten volle toegerus met ’n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na ’n eetarea en ’n knus sitarea met ’n kaggel en ’n TV. Buite is daar ’n lieflike stoep met meubels en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die vrieskas in die wasgoedkamer net vir aas gebruik mag word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 76, Marshstrand, Amatola Coastal, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34056041adab2a13be555496c36f7a68f308a1ae9cfd4345a9b612a1568cc563fdbed340967b69dda2cc1a1e2452554003c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 76 Kingfisher Road Marshstrand 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.75590395071 28.268272318529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem